Rekeningkunde
- Boekhouding (daagliks/maandliks/jaarliks)
- Bestuursverslae
- Jaarlikse Finansiële State
Salaris en loon dienste
- Berekening/Hersiening/Voorbereiding van betaalstrokies/IRP5'e
- Voltooiing/Indiening/Hersiening van LBS/SDL/WVF opgawes (EMP201)
Belasting
- Berekening van Belasting Verpligting
- Voltooiing/Indiening van Inkomste Belasting Opgawes
- Voltooiing/Indiening/Hersiening van BTW Opgawes (BTW201)
- Voltooiing/Indiening van Voorlopige Belasting Opgawes
- Registrasies vir Inkomste Belasting/Voorlopige Belasting/BTW/LBS/SDL/WVF
- Hantering van Aanslae, Besware, Navrae en Betalings
Statutêre Dienste
- Rekeningkundige Beampte van Beslote Korporasies
- Registrasie van Nuwe Maatskappye
- Maatskappy Naam Reservering/Veranderinge
- Indiening van Jaarlikse Opgawes vir Beslote Korporasies en Maatskappye
- Registrasie aan Werknemersvergoedingsfonds
Bestuurskonsultasie
- Belasting Beplanning
- Nagaan van rekeningkundige rekords wat self bygehou is
- Begrotings
- Analitiese Hersiening van Finansiële Data
- Prestasie Analise
- Stelsel Risiko Analise
- Besigheid Stelsel Ontwikkeling
- Rekeningkundige Stelsel Ontwikkeling
- Ontwikkeling van Interne Beheermaatreëls
- Voorraad waardasie
- Voorbereiding van noodsaaklike oudit werkspapiere
- Enige ander dienste wat u dalk mag benodig
Dienste word gelewer aan Individue, Eenmansake, Vennootskappe, Trusts, Beslote Korporasies of Maatskappye.